SATERDAG / SATURDAY 29 SEPTEMBER 2018!!

Good Day All,

On behalf of the GPU committee we would like to invite all GPU members and fanciers from our neighbouring organisations to join us for the GPU’s annual Pigeon Day.

This will be a day not to miss out on as you can see from the activities planned below.  Come and enjoy the day with us and for any enquiries please feel free to contact Hans de Noon on 082 448 8278 or Andre Landsberg on 081 355 0936

Sincerely  hope to see you all there.

Voorlopige agenda:

Ø  Begin 08:30 vir 09:00

Ø  Ons wil so 09:00 begin met Vyver Krog se praatjie oor “Dope Testing” asook statistiek oor moontlike toets uitslae.

Ø  Dan gaan ons luister na Dr Piet Van Zyl.  Hy gaan praat oor duiwe siektes in 2018, asook watter medikasies gewerk het, asook vir ons vertel hoe om jou duiwe gesond te hou in die afseisoen.

Ø  Daarna het ek vir Hannes Grove gekry om te praat oor, waaroor jy moet beskik, en wat jy behoort te doen om ‘n kampioen te wees.

Ø  Ons wil die GPU – “Royal Challenge” Ringe (Expensive Rings) veiling begin so +/- 12:30 (20 Stelle)

Ø  Ons gaan die manne vermaak met ‘n paar stalletjies onder andere:  Break A Way produkte, Medpet en Turf Pets.

Ø  Daar gaan genoeg te eet en te drink aangebied word.

Ø  Ons gaan ook ‘n paar pryse weg gee met “Lucky Draws”

Ø  Dit beloof ‘n genoeglike en ‘n wonderlike dag te wees.

BCRPC – fundraising race winners

BCRPC would like to thank all clubs and members that supported our fundraising events for 2018 season.

Official results thus far:

Ladies ring winner – Angelique Faul

 

Bar ring race winner – Mark Erasmus 

Bar ring race 2nd and 3rd – Jaco Faul

Bar ring race 4th  – Andries Small

Bar ring race 5th – Sakkie Kruger

 

OPE Veilingsvlug – 1 ste – Skenker C Leibach – Koper Hans de Noon

 

OPE Veilingsvlug – 2de – Team Grove Pienaar

 

OPE Veilingsvlug – 3de – Sandgawies – Dennis & Louis

 

OPE Veilingsvlug – KOEK WENNER (10de plek) – Sandgawies