{"id":1119,"date":"2018-07-03T04:21:14","date_gmt":"2018-07-03T04:21:14","guid":{"rendered":"http:\/\/www.gaupigeon.co.za\/?p=1119"},"modified":"2018-07-03T04:21:44","modified_gmt":"2018-07-03T04:21:44","slug":"sub-komitee-verslag-ten-opsigte-van-gpu-sale-wedvlug-en-expensive-ringe-asook-dopetesting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/?p=1119","title":{"rendered":"SUB-Komitee verslag ten opsigte van GPU \u201cSale\u201d Wedvlug en \u201cExpensive\u201d Ringe asook \u201cDopetesting\u201d"},"content":{"rendered":"<p align=\"center\"><span style=\"font-size: large;\"><u><b>SUB-Komitee verslag ten opsigte van GPU \u201cSale\u201d Wedvlug en \u201cExpensive\u201d Ringe asook \u201cDop<\/b><\/u><\/span><span style=\"font-size: large;\"><u><b>e<\/b><\/u><\/span><span style=\"font-size: large;\"><u><b>testing\u201d<\/b><\/u><\/span><\/p>\n<p><u>\u201c<b>SALE\u201d Wedvlug<\/b><\/u><\/p>\n<p>Nadat die sub-komitee bogenoemde onderwerp goed deur gedink en bespreek het, word die volgende aanbeveling aan GPU bestuur gedoen.<\/p>\n<ul>\n<li>Om die GPU \u201cSale\u201d Wedvlug suksesvol te lanseer moet elke klub met al sy lede betrek word<\/li>\n<li>As klubs help om die ringe deurlopend te verkoop ontvang die klub 5% van die totale prysgeld wat die klub verkoop het.<\/li>\n<li>Ringe moet aan klubs wat belangsel om die \u201cSale\u201d ringe te verkoop vanaf Mei elke jaar beskikbaar gestel word<\/li>\n<li>Prys van ringe is R2000 per stel van twee(2) ringe<\/li>\n<li>Slegs lede wat in die GPU vlieg, kwalifiseer om \u201cSale\u201d ringe te koop<\/li>\n<li>Geen perk op die aantal ringe wat lede koop nie. Kan soveel stelle koop as wat lid wil.<\/li>\n<li>Vir elke 10 stelle ringe verkoop, word 1 posisie uitbetaal<\/li>\n<li>Wanneer \u2018n lid \u2018n stel Unie \u201cSale\u201d ringe koop, kwalifiseer die lid vir \u2018n bonus ring. Slegs een bonus ring sal uitgereik word per ERF. Die bonus ring kwalifiseer om aan die Unie \u201cSale\u201d wedvlug deel te neem. Daar sal slegs tydens die verkoop van die eerste stel Unie \u201cSale\u201d ringe \u2018n bonus ring uitgereik word. Geen bonus ringe vir die verkoop van verdere stelle nie. Slegs die lid aan wie die bonus ring uitgereik word, mag die bonus ring duif vlieg.<\/li>\n<li>Normale \u201cDopetesting\u201d van GPU sal geld<\/li>\n<li>Wedvlug punt \u2013 Selfde as Derby wedvlug<\/li>\n<\/ul>\n<p><u><b>GPU \u201cExpensive\u201d Ringe<\/b><\/u><\/p>\n<ul>\n<li>Naam verander na <b>GPU Royal Challenge<\/b><\/li>\n<li>Die sub-komitee se gevoel is dat vir doeleindes van die GPU Royal Challenge weer \u2018n veiling aangebied word<\/li>\n<li>Die aanbeveling is dat die GPU \u2018n duiwedag hou die Saterdag van die laaste wedvlug<\/li>\n<li>\u2018n Klub wat bereid is om die duiwedag aan te bied, moet die geleentheid gebied word om ook die GPU Royal Challenge aan te bied \u2013 op eie koste<\/li>\n<li>20 Stelle van drie ringe per stel sal aan gebied word<\/li>\n<li>Minimum per stel sal R10 000,00 wees<\/li>\n<li>Na die eerste 5 stelle verkoop is sal die gemiddelde prys van die 5 stelle die minimum intree bod vir die volgende 15 stelle wees<\/li>\n<li>Slegs GPU lede mag aan die GPU Royal Challenge deelneem<\/li>\n<li>Lede vlieg vir 100% van die prysgeld<\/li>\n<li>Wedvlug punt \u2013 Richmond<\/li>\n<\/ul>\n<p><u><b>GPU \u2013 Toets van duiwe vir verbode stimulante<\/b><\/u><\/p>\n<ul>\n<li>Toetsing mag slegs gedoen word nadat alle klubs in GPU op gelei is om toetse te doen soos aanbeveel deur SANPO<\/li>\n<li>Die gevoel is dat alle klubs in die GPU op \u2018n ADHOC basis getoets sal word. Dit is die reg van die GPU om op enige gegewe mandjie aand enige klub in die GPU te laat toets.<\/li>\n<li>Alle klubs in die GPU se name sal in koeverte geplaas word, waarna dit vir die Provinsiale President gegee sal word. Wat op sy beurt elke week een of meer name sal trek om getoets te word. Die Provinsiale President sal GPU Voorsitter in kennis stel watter klub of klubs getoets moet word. GPU Voorsitter op sy beurt sal die klub of klubs se voorsitter dienooreenkomstig verwittig dan die betrokke klub of klubs getoets word.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>SUB-Komitee verslag ten opsigte van GPU \u201cSale\u201d Wedvlug en \u201cExpensive\u201d Ringe asook \u201cDopetesting\u201d \u201cSALE\u201d Wedvlug Nadat die sub-komitee bogenoemde onderwerp goed deur gedink en bespreek het, word die volgende aanbeveling aan GPU bestuur gedoen. Om die GPU \u201cSale\u201d Wedvlug suksesvol te lanseer moet elke klub met al sy lede betrek word As klubs help om &hellip; <a href=\"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/?p=1119\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">SUB-Komitee verslag ten opsigte van GPU \u201cSale\u201d Wedvlug en \u201cExpensive\u201d Ringe asook \u201cDopetesting\u201d<\/span> <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[8,2],"tags":[],"class_list":["post-1119","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-member-communication","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1119","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1119"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1119\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1119"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1119"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gaupigeon.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1119"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}