Indaba – 10 Feb. 2018

GPU “Bosberaad/Indaba”

Wanneer:        Saterdag 10 Februarie 2018

Waar:              Laerskool Edleen (Skoolsaal)

                        6 Floria, Edleen, Kempton Park, 1625

Parkering:      Laerskool Edleen Rugby veld

Padkaart na terrain:     https://www.google.co.za/maps/dir//Laerskool+Edleen,+6+Floria+Rd,+Edleen,+Kempton+Park,+1625/@-26.09337,28.2039213,17z/data=!4m8!4m7!1m0!1m5!1m1!1s0x1e9514a7571b3c3f:0xdaa71dd8a190ac8c!2m2!1d28.20611!2d-26.09337

Tyd:               09:00

Wie:                Alle GPU Lede (Elke lid in die organisasie)

Weens die Miljoen Dollar wedvlug, het ons dit goed gedink om die datum te skuif na 10 Februarie 2018 om sodoende meer lede te akkommodeer.  As gevolg van die datum wat geskuif het moes ons ook die “venue” verander.

Saambring Lys:

Ø  Hope Energie en Positiwiteit

Ø  Idees en Bespreekingpunte tot voordeel van GPU

Ø  Notaboek en pen

Ø  Bring & Braai (Eie Vleis, versnapperings en eetgerei)

Vure, Pap en Sous sal voorsien word

Meer besonderhede en Agenda rakende die “BOSBERAAD/ Indaba” sal met u gekomunikeer word.

Vriendelike Duiwe Groete,

Hans De Noon

082 4488278